Home

Introduce yourself and your blog

My Latest Posts

• • •

  • Repentance
    Repentance 2 None of us can say we are without sin. Now what is sin then? Sin is the things we do that go against the will and word of the Lord, the things that cause a separation between us and God.Romans 3:10 As it is written, There is none righteous, no, not one.Rom 3:23 For all have sinned and fall short of the holiness of God.Rom 5:12 Wherefore, as by one man sin entered into the world, and death by sin; and so death passed upon all men, for that all have sinned.Romans 6:23 For the wages of sin…More
  • Vrede
    Vrede is om saam met die son opkoms te stap, en die son se strale Val oor die dooie takke, en die ryp wat op alles sy bed bed maak, in die koue van die oggend net God se genade te sien in die hart van die winter. Vrede is wanneer jy langs die waterstoom kniel, en besef daai stroom droog nooit op nie, dat Jesus vir ons n lewende stroom is Dit is die wete dat selfs al wandel die duiwel ro d soos n brullende leeu, Jesus Sy vrede aan ons gegee hetJoh 14:27 vrede laat Ek vir…More
  • Prayer
    Prayer Ephesians 6:18Praying always with all prayer and supplication in the Spirit and watching thereunto with all perseverance and supplication for all saints. In this verse there are six principles for prayer: 1 praying at all times*prayer is a way to talk to God in a natural and plain way, talk to God during your day.*it is important to have a time where you can focus on God alone. this is a time that you can take all your worries, fear, stress to God even if it comes back, just keep praying. we need to stand watch and keep praying,…More
  • Wapenrusting
    Efe 6:11:18Ons weet dat n wapenrusting gebruik word in n geveg, dit word gebruik om die een wat dit aan het te beskerm. As kind van God waar kan os dit nodig kry? Ons het dit nodig in oorlogsvoering en wanneer ons intree vir n Ander. Hoekom? Ons geveg is in die geestes realm vers 12 so wat is die wapenrusting en waarvoor word dit gebruik?Belt van die waarheid -is om Jesus en Sy woord te Ken, die kjv se stand therefore, having your loins girt about with knowledge and truth. Wat beteken to equip one’s self with knowledge and…More
  • Liefde
    : 1Joh 4:8-9 Geliefdes laat ons mekaar liefhe want die liefde is uit God, en elkeen wat liefhet is uit God gebore en ken God. Hy wat nie liefhet nie het God nie geken nie, want God is liefde. So dikwels eintlik te veel sal ons se “ek is lief vir jou” maar hoeveel keer is dit net woorde. Woorde om ons self beter te laat voel? 1Joh 3:18 My kinders laat ons nie liefhe met woorde en met  tong nie, maar met daad en waarheid. 1Kor 13:13  En nou bly geloof, hoop en liefde hierdie drie, maar die grootste hiervan…More
  • Oop deure
    As kinders van God moet ons in Sy wil wandel Sy wil ten alle tye soek al is ons hoe bang of onseker Hy sal ons sal ons nooit op n plek sit as Hy weet dat dit nie reg is vir ons nie. Ons kies soms om ons eie koppe te volg en soms glo ons dit is in Sy wil, dikwels oor ons desperaat raak. Ons bid so gereeld Vader maak vir ons die deure oop wat U vir ons wil he, maar ons sal  nie geduldig wag en vertrou op Hom nie ons sal ons eie deure prober…More
  • Bladwisselend
    Elkeen van ons het dieselfde hoeveelheid tyd in n dag, tyd wat vir ons as geskenk gegee is, hoe leef jy daarmee. Die ding van tyd is, is dat dit wag vir niemand, wat verby is, is verby, verlore vir altyd, so gaan dit aan tot die tik van die wyser vervang word met die dood.  Die vraag is hoe spandeer jy jou tyd. Is elkedag n nuttelose gejaag na tyd, of maak jy tyd om stil te word.  Jaag jy agter aardse dinge na, meer werk, n grooter huis, n beter kar, maar tog het jy niks om te…More
  • Soos die gras
    Psalm 103:15-18Die mens soos die gras is sy dae; soos n blom van die veld so bloei hy. As die wind daaroor gaan is dit nie meer nie en sy plek ken hom nie meer nie,. Maar die goedertierenheid van die Here is van ewigheid oor die wat Hom vrees, en Sy geregtigheid vir kindskindersJes 40: 6-8N Stem se: Roep! En as hy vra: wat moet ek roep? Alle vlees is gras, en al Sy aanvalligheid soos n blom van die veld. Die gras verdor, die blom verkwelk as die asem van die Here daarin blaas, Voorwaar die volk is…More
  • Love and grace
    Father God we are your daughters, we worship you in Spirit and in truth.  Father I ask of You that you will open your word, speak to your daughters, and that you will Divide this message so that each daughter can take something from this. Amen.  Romans 8:1-38:1 There is therefore now no condemnation to them which are in Christ Jesus, who walk not after the flesh, but after the Spirit. 8:2 For the law of the Spirit of life in Christ Jesus hath made me free from the law of sin and death.8:3 For what the law could not do,…More
  • Fakkels
    As die son set lig die dag verlaat end stadig oor die afgrond begin opklim, as daar duisend skadus dreigend value,  Wat voor jou voorstoep vee en die donker agterlaat. Dit is in oomblike soos die Wat  ons geneig raak  om verlore tell raak in die stilte van die donker, Wat ons wens die daglig sal weer sy verskeining maak. Dit is hier waar ons n keuse gaan Moet maak, ons kan of in die donker oor elke dingetjie val Wat voel soos rotse of ons kan die fakkel opneem Wat vir ons gegee is, en so vasstaan op die…More

• • •