Tyd

Ek is hier vir jou enige tyd dag of nag, Wanner jy my nodig het. Dit is woorde wat ons so maklik gebruik, en so dikwels is dit Lee woorde wat by ons monde uitkom, hoekom? Ons is te besig om die dinge van die wereld na te jaag, geld, sukses, om n indruk op vreemdelinge te maak, die eie ek. Kol 2:8 pasop dat dat niemand julle as buit wegvoer deur die wysbegeerte en nietige misleiding nie, volgens die oorlewing van mense, volgens die eerste beginsels van die wereld en ni volgens Christus nie.
Al die dinge hou ons so besig dat ons dar ons nie tyd Vir Jesus of die mense wat Hy op ons pad stuur nie, en so steel ons nie net n seening van onsself nie maar ook van Sy kinders. Dit is Sy wil dat ons Vir mekaar bid en mekaar se laste dra. Galasiers 6:2 Dra mekaar se laste en gee op die manier uitvoering van die wet van Christus. 
One is vasgevang is die tronk van tyd, mense om ons Kan vergaan, hulle Kan alleen bid, solank ek okay is, is also reg met die lewe. Hoe hartseer… 
Jy Moet jou naaste lief he soos jouself. 
Hy het mense op jou pad gestuur Vir n rede, om mekaar te leer, jy Kan net soveel by n persoon leer as wat n persoon by jou Kan leer. Bou mekaar op groei in jouself asook in Hom. Efesiers 4:16 en uit Hom groei die liggaam. Die verskillende liggaamsdele pas by mekaar en vorm saam n eenheid. Elkeen van hulle vervul Sy funksie, en so Bou die liggaamsdele homself op in liefde. 
Hoeveel keer het jy al gevra dat iemand saam Jou bid oor n saak, hoeveel mense het jou Al gevra on saam hulle the bid? Hoeveel het tyd gemaak om saam jou the bid en hoeveel keer het jy tyd gemaak, of net eenvoudid gese ek is besig of later maar later Kom nooit, is die wereld so belangrik, dit wat Kan vergaan?
DINK GOU VIR N OOMBLIK
Wat sou gebeur of Waar sou ons gewees het as God besluit het Hy is te besig om Sy Seun Jesus aarde toe the stuur, wat as Jesus besluit het dit Sal makliker wees om net te wees, HY is mos n kind van God in plaas daarvan om mense Soos ek en jy te leer? Waar sou ons gewees het as Hy eerder wou Gaan visvang as om vir ons te sterf? Wat as Hy Vir jou se Hy is the besig maar Sal eerder op Facebook sit en kyk wat aangaan as om Vir ons by Sy Vader in te tree. As Hy nie luister nie, as Hy nie omsien na ons nie. Jy is deel van die familie van Christus maak tyd 

Leave a Comment