Rom 3:10 want daarvan is niemand regvedig nie, selfs nie een nie.
Rom 3:23 want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God
Rom 5:12 daarom Soos deur een mens die sonde in die wereld ingekom het deur die sonde die dood, en so die dood, tot Alle mense deurgedring het, omdat almal gesondig het
Rom 6:23 want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawes van God is die ewige lewe in Christus Jesus
Rom 5:8Maar God bewys Sy liefde tot ons daarin dat Christus Vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.
Rom 10:13 Elkeen wat die Naam van die Here aanroep Sal gered word
Rom 10:9As jy met jou mond bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het Sal jy gered word
Ons almal het foute en sonde, ons is net mens, dikwels weet ons nie dat dit wat ons doen verkeerd is nie, want dit is nie hoe ons geleer is nie. In die tyd van Moses het Vader Vir ons die wet gee om ons op die pad te hou, Wanneer mense sondig het jul gerou en brand offers gebring. Geen mens Kan aan Sy eie genade oorgelaat word nie. Sal jy jou kind want Sy eie genade oorlaat, dat hy Vir homself sorg? NEENet so Sal die Vader ons nie net los om in sonde aan te sukkel nie. Daarom het Hy Sy Seun Jesus gestuur om aan die Kruis te te sterf vir ons sondes, sodat daar vergifnis Vir ons sonde Kan wees en ons toegang Kan kry tot die ewige lewe. Wanneer ons, ons sonde bely en vra dat Hy ons Vergeef doen Hy dit.
Hy verwyder ons sondes sover as wat die ooste van die weste is. PSALM 103: 12
Van skarlakenrooi na so wit Soos sneeu JES 1:8
Jesus het nie net halfpad aan die Kruis gehang nie, Hy het nie net die helfde van Sy bloed gestort nie, maar alles gegee sodat ons vrygekoop Kan wees. Ons is losgekoop deur die bloed van Jesus 1 PET 1:18-19
Hy doen niks net half nie en Sy woord keer nie leeg terug nieWant Ek die Here het nie verander nie. MALEAGI 3:6
As Hy jou vergewe het is jy vergewe, klaar
As jy gedoop word Gaan jy nie net een helfte van jou lyf onder water laat Gaan nie, maar jou hele lyf. So jy word skoon gewas, totaal skoon. Hoekom will ons dan steeds vashou aan die wet, want met die wet Kan ons nie gered word nie, hoekom wil jy iemand glo wat se jy is nie volkome vergewe nie, dit is nie wat die woord se nie. KOM WEG BY SUKLE MENSE. Dit is jul wat twyfel saai en jou, die ewige lewe gaan Kos. Hou Vas aan Jesus wat gesterf het, wat dit moontlik maak om volkome vergewe te word.
Glo jy, jy is nie volkome vergewe nie, jy is so ver van die pad at is nie eers snaaks nie. Die oorsaak is een van drie dinge, jy het dit nie Vir Hom gegee nie, aanvalle van die vyand, of valse leering, weer se ek BREEK WEG VAN SULKE MENSEDit is n klap in Jesus se gesig, dit is basies om Vir Hom te se die Kruis was nie die moeite werd nie. Ons is vergewe en skoon gewas.
2 KOR 5:17DAARROM AS IEMAND IN CHRISTUS IS, IS HY N NUWE SKEPSELDIE OU DINGE HET VERBY GEGAAN, KYK DIT HET ALLES NUUT GEWORD