Engele om ons


Psalm 91:11Want Hy sal Sy enegle bevel geebom jou the bewaar op Al jou wee
So n bekende vers wat ons gereeld op terug val, spreek en bid, nie net Vir ons self nie maar Vir ons geliefdes ook. So dikwels is dit die enigste woorde wat ons het. 
Is dit Al wat so Baie van ons uit die skrif kry, net dat Hy Sy enegle opdrag sal gee om oor ons the waak? Hoeveel keer het jy Al gestop en regtig gedink wat net dalk Kan wees? 
Nog nooit het ek gestop om the dink of the kyk nie, Vir my was dit altyd maar net dat in die geestes realm die engele baklei om the keer dat die magte van die bose ons nie bereik nie. Miskien erens langs die pad het ek Seker al gewonder of hul net dalk langs ons stap…
Die laaste agt maande gebruik ek die skrif so baie wanneer ek Vir n “vriendin” bid voor sy n show doen, nooit in my wildste drome Kon ek dink wat die Here eintlik mee besig is nie, daar is n skrif wat se Ek sal Vir jou gee ver Bo wat jy dink of bid..Was dit nie n suprise nie. God het my herhinder dat Sy woord nie leeg terug keer nie en dat Hy altyd getrou is, dalk soos my “vriendin” sal se Hy sal ons nie Vir die leeus Gooi nie. Na ek n geleentheid gehad het om n konsert by the woon en dit gemis het was die teleurstelling groot en Trane Baie, min het ek geweet. Maande later was daar n Ander geleentheid, met n verwagting so groot as wat hulle Kom, still no clue, met dieselfde gebed wat oor my lippe val en vassteek in my hart het God aan my gewys dat eintlik is Sy engele ook by ons maar dat jul nie net waak oor ons nie maar ook word ons bedien deur hul. Verlore in dit wat Hy besig was om te doen vergeet ek so ewe van die musiek wat speel. Herhinder Hy my ook dat gebed dra krag en Hy hoor elke gebed. 
Iets wat n mens nie Kan vergeet nie en ook nie vasvang op n foto nie, maar n gevoel en n prentjie in die oog van jou gees wat jou altyd sal herhinder… 

Leave a Comment