Wees stil

Eks 14:13-14Maar Moses het aan die volk gese: wees nie bevrees nie, Staan vas en aanskou die verlossing Wat die Here vandag vir julle bewerk. Soos julle die egipenaars vandag sien, sal julle hulle nie weer  sien  in ewigheid nie. Die Here sal vir jou stry en julle moet stil wees. So baie van  ons word vasgevang in die jaag van die dag tot dag lewe, bekomernisse neem oor, probleme lyk soos die See voor ons en egiptenare van agter met  Geen uitkoms nie. Dit gebeur wanneer ons vergeet on net stil te raak voor die Here. Al wat Hy van ons vra is dat ons moet vasstaan in geloof, en op Sy woord wat nie leeg terug keer nie en still raak, als net vir Hom gee en weet Hy sal vir ons stry. Staan vas enn wees stil

Leave a Comment